Description
Hierdie boek is nie n aksieplan nie. Dis n uitnodiging om spesifieke dinge in jou lewe voor God neer te le en Hom in verootmoediging te vra om jou te verander. Dis ook nie n boek wat elke dingetjie probeer hanteer wat jou lewensgehalte kan verbeter nie. Dit vertel jou nie na watter musiek om te luister, waar om vakansie te hou of om groen tee te drink vir jou spysvertering nie.”