Description
Wat dryf n volwasse man om n vlinder te steel?
Hoe maak jy om te oorleef as jou man in die tronk beland het?
Wat is iemand wat se huis afgebrand het se grootste bekommernis?
Hoe kan n rol toiletpapier die koers van jou lewe verander?
Beleef die lief end leed van gewone mense en wat hulle gemaak het me die dobbelsteen wat dalk geval het soos hy moes – of dalk nie