Sale!

PROJEKTE VIR JOU TUIN

R60.00

Richard Bird and George Carter

Paperback Extra Large

1 in stock

Description

‘n Magdom innoverende idees om tuinverfraaiings te skep wat die oog vang – van ‘n kanferfoelieheining tot ‘n kruierand vir ‘n tuinpaadjie – om jou tuin op sy beste te laat vertoon. Hiedie titel vat meer as 56 projekte met maklike stap-vir-stap aanwysings en illustrasie, en pragfoto’s van elke projek. Die omvattende naslaanafdeling bevat praktiese wenke en raad oor basiese tuinmaaktegnieke, met slim idees en beproefde kortpaaie om sukses in jou tuin te verseker.