Description
n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoesie dek, soos gay, feministiese en “struggle”-gedigte – ‘n wye verskeidenheid uiteenlopende “poskaarte” wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poesie weerspieel. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in ‘n bundel opgeneem.