Merke Van Die Nag

R45.00

Rachelle Greeff

Medium Paperback

 

1 in stock

Category: SKU: 10926 Tags:

Description

In hierdie verhale – met hul liriese sintuiglikheid maar ook donker ironie – word die grein van die Suid-Afrikaanse landskap en leefwyse nóú, kort na die eeuwending, verken. Dis ‘n leefwyse aangevreet deur verwonding, deur bedrieglike donkerte wat net onder die oppervlak lê. Rachelle Greeff skryf genuanseerd en indringend oor mense waarmee lesers hulle wyd sal kan identifiseer: mense wat letsels dra, wat uitgelewer is aan hulself en aan ander, wat probeer oorleef in ‘n wêreld met vinnig verskuiwende grense.