Sale!

Loutervuur

R10.00

Adam Timmerman

Medium Hardcover

1 in stock

Description

Na Karolien se pa se onverwagse afsterwe, verkoop sy en haar ma die familieplaas en koop ‘n gastehuis by die see. Karolien dra ‘n groot hartseer uit haar verlede. Gaan die nuwe begin vir haar geluk bring?