Kompromie Met Die Liefde

R45.00

Adam Timmerman

Medium Hardcover

1 in stock

Description

Herman de Koning is soos n tolbos, gaan waar die wind hom waai.  Onbetroubaar. Nes haar eksman.  En Renate het sekuriteit bitter nodig.  Juis dit wat Johann haar kan gee.Maar sy het hom nie lief nie.