Sale!

Hoe, weet hy self nie

R25.00

Author: Cecile Burger

Medium Paperback

Note: Inscription on inner cover

1 in stock

Description

In hoe, weet hy self nie plaas Cecile Burger haar hand in haar oorvol hart om dit wat diep daar verboge le, te voorskyn te bring. Sy deel dit wat vir haar heilig en kosbaar is, onbeskroomd met die leser. Deel in die fees van haar nuutgevonde liefde vir die Here Jesus met haar bekering, haar stryd om self minder te word sodat Christus meer kan word, haar frustrasies om besige huisvrou te wees en tog tyd te vind om haar honger na die Woord te stil… Ons ken immers almal dieselfde vrae, dieselfde worstelling, dieselfde soeke na God.