Description
‘n Predikantsvrou vertel van haar werk onder die uitgeworpenes van die samelewing: die werlose, die hawelose, die prostitute, die drank- en dwelmslawe en die straatkinders van Hilbrow, die vervalle middestadbuurt wat eers die eksotiese, polsende hart van die Goudstad was. Die titel laat jou vra wat menswees en die Evangelie eintlik beteken.