Description
Wanneer daar om ‘n hardekoolvuur in die Laeveld gekuier word, kom ‘n mens se eerlikste menswees na vore.
In Hardekoolaande word daar op Wessel Watkins en sy vrou, die bosveldpatrysie, se plaas gekuier. Vir hierdie kleurryke karakters ontwikkel die leser gou deernis.