Draaijakkals: Oftewel die ongelooflike eerste jeug van Nicolaas Alettus Lazarus

R70.00

George Weideman

Large Paperback

 

1 in stock

Category: SKU: 29570 Tags:

Description

Volle titel: Draaijakkals, oftewel die ongelooflike eerste jeug van Nicolaas Alettus Lazarus – stofpoepertjie, tusseninner en aartskalant van die Onderveld, waarin die verteller se wedervaringe oor sowat drie dekades aan die leser voorgehou word, beginnende met ‘n ontvangenis in ‘n bakoond, padlangs verder verby Samaritane wat op hul moer kry, gehoorsame en ongehoorsame meisies, ‘n spul Nazi’s en diverse holmolle, en eindigende met ‘n tuiskoms tussen ‘n klomp skewe brode in ‘n anderster bakoond.

Op die buiteblad word dit bondiger beskryf as ‘n “skelmroman”.