DIE VLEIROOS (A Play)

R50.00

Pieter-Dirk Uys

Medium Paperback

Signed by the Author

1 in stock

Category: SKU: 36655 Tags:

Description

Dis ‘n hele ander Pieter-Dirk Uys wat ‘n mens leer ken uit sy nuwe Afrikaanse drama, Die Vleiroos, veertien jaar na sy vorige. Hierdie keer is dit ‘n Uys wat met ‘n ander soort pieeteit en deernis uit die hart praat oor die ouderdom, oor waardes, oor vriendskap, die natuur, oor hoe die aarde en die mens afgebreek word … Tog, die humor en ondeundheid bly nie uit nie…. Die teks is ‘n ervaring wat diep insink.

– Coenie Slabber,  Rapport

‘n Eenvoudige en menslike storie….roerend en warm…sprankelende dialoog.

– Emile Joubert, Die Burger

The play is about vulnerability. It gently explores the susceptibility of nature, ideals and people to what is perceived by some to be development. Die Vleiroos is particularly relevant, not only to those living in the Overberg, but people facing conservation battles around the world.

– Dale Kneen,  The Argus