Die Ontheiliging: Die Antichris Neem die Troon Oor (Left Behind #9)

R50.00

Tim LaHaye and Jerry B. Jenkins

Medium Paperback

 

1 in stock

Description

Die opwindende negende boek in die HULLE WAT AGTERBLY-reeks sal die leser neem tot op die rand van Armageddon. En soos Oordeelsdag nader kom, word die spanning van hierdie gewilde reeds steeds nie minder nie.