Die groot anders-maak

R50.00

Jan Rabie

Medium Paperback

 

1 in stock

Category: SKU: 24065kh Tags:

Description

Toe die eerste trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oor is op soek na nuwe weiding vir hulle aangroeiende veetroppe, het die doodsklok begin lui vir die Khoi-Khoin wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was.

Aan die hand van die lotgevalle van die vrou Keas, wat die witmense se lewenswyse  leer ken en aanvaar het, maar dan na haar volk probeer terugkeer en ontdek dat hulle tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van ‘n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede van die nuwe intrekkese nie